Super 12 – Foto’s

Foto’s is ’n herinnering wat ’n persoon vir ewig kan hou. Daarom het AfriForum besluit om ’n fotobank te begin. Ons het ook besluit om spanfoto’s te neem van die spanne wat belangstel om dit te doen.

Jy kan ook na die wedstryde en die eindstryde, wat AfriForumTV afgeneem het, op AfriForumTV kyk. Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af op jou selfoon of op jou TV by Google Play.

Die inligting vir die foto’s en die opnames sal per e-pos aan jou gestuur word nadat dit geredigeer is.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Similar Posts